Telma Hopkins

Telma Hopkins
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Telma Louise Hopkins
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 1
Beroep(e) Aktrise en vervaardiger
Aktiewe jare 1967–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Telma Hopkins (gebore 28 Oktober 1948) is 'n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Trancers II (1991) en The Love Guru (2008), en in die televisiereekse Family Matters (1989) en Half & Half (2002).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy